'n Nuwe Afrikaanse Bybel vir die geslag rekenaarkinders verskyn volgende maand op die mark. Hennie Stander, redakteur van dieBybel@kinders.co.za sê dié Bybel is nie net uniek in Afrikaans nie, maar ...