Dié publikasie bied soveel meer as net Bybelverhale. Dit stimuleer die kinders se verbeelding, dit verbreed hul kennis en boonop kan hulle die boodskappie op hul leefwêreld van vandag toepas. Vertel ...
'n Nuwe Afrikaanse Bybel vir die geslag rekenaarkinders verskyn volgende maand op die mark. Hennie Stander, redakteur van dieBybel@kinders.co.za sê dié Bybel is nie net uniek in Afrikaans nie, maar ...