Die gesteelde beeste van Johan Uys wat by Limpopo Red Meat Abattoir in Mokopane gekry is. MOKOPANE – Johan Uys, ‘n boer van die plaas Doornfontein naby Zebediela, se beeste het op 7 April weggeraak.