Daar is die diva’s, die drama queens en die doemprofete. En dan is daar die kalmblyers. Geseënd is hulle (en hul nageslag en húlle nageslag), want die vet weet in krisistye het niemand ’n histeriese ...