Statistieke SA se inflasiesyfers vir Junie wys die gemiddelde huishouding se kosrekening het oor die afgelope jaar met 6,7% gestyg. Vette en olies se pryse het met 21,6% gestyg, vleis met 8,6% en ...